February 2020
CONWAY RUGBYDAG
Where: Louis Trichardt Rugby Club
Start: 14 Feb
End:  14 Mar
ROLBAL-BESIGHEIDSLIGA
Where: Rolbalklub
Start: 19 Feb
End:  05 Mar
SPCA LEAP YEAR PROJECT
Where: SPCA Louis Trichardt
Start: 25 Feb
End:  29 Feb
Kom dans saam
Where: Louis Trichardt Rugbyklub
Start: 29 Feb
End:  29 Feb
FAMILIE BINGO-AAND
Where: Grasdak
Start: 29 Feb
DOPPERONTBYT
Where: Hervormde Kerk Louis Trichardt
Start: 29 Feb  (08:00 AM)
End:  29 Feb  (10:00 AM)
SPCA FARMERS’ MARKET
Where: SPCA Louis Trichardt
Start: 29 Feb  (09:00 AM)
End:  29 Feb  (12:00 PM)
March 2020
BEKKE SONDER BRIEKE
Where: Ferdie Beyerssaal
Start: 06 Mar
End:  06 Mar  (18:30 PM)

ROLBAL-BESIGHEIDSLIGA

From: 19 February 2020

Until: 05 March 2020

Location: Rolbalklub

Details:

Die Louis Trichardt Rolbalklub bied weer eersdaags hulle gewilde besigheidsliga aan.
Dit sal oudergewoonte plaasvind oor drie agtereenvolgende Donderdae, met die eerste wedstryde wat op 5 Maart gespeel sal word. Veertien spanne kan inskryf (voor 29 Februarie) en die finaal sal op 19 Maart beslis word.

Die hoofdoel van die liga is om rolbal as sportsoort te bevorder, om fondse vir die klub in te samel en om dit net te geniet. Enige instansie of besigheid kan ‘n span inskryf of borg. ‘n Span kan bestaan uit vier nie-rolbalspelers. Daar sal wel klublede wees om te help.
Wedstryde begin Donderdagaande om 18:00.  Behalwe vir skoene wat hakloos moet wees, is daar geen ander dragkodes nie. Rolbalballe sal voorsien word. Inskrywing per span beloop R500 en daarna R20 per speler per wedstryd. Daar sal ook elke Donderdag braaipakkies te koop wees. Pap en sous sal voorsien word.

Vir meer besonderhede of om ‘n span in te skryf, skakel Marietjie Barkhuizen by 082 326 7686 of Mari Volschenk by 084 500 2453.

Contact Person: Marietjie Barkhuizen

Tel: 082 326 7686


 
 
February 2020
Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
DEWALD WASSERFALL BY STOEISAAL
14
MIDDAG/AAND-ATLETIEK CONWAY RUGBYDAG DOPPERKUIER­KAFEE
15
CONWAY RUGBYDAG
16
CONWAY RUGBYDAG
17
CONWAY RUGBYDAG
18
CONWAY RUGBYDAG
19
CONWAY RUGBYDAG ROLBAL-BESIGHEIDSLIGA
20
CONWAY RUGBYDAG ROLBAL-BESIGHEIDSLIGA
21
CONWAY RUGBYDAG ROLBAL-BESIGHEIDSLIGA INTERHOËR
22
CONWAY RUGBYDAG ROLBAL-BESIGHEIDSLIGA
23
CONWAY RUGBYDAG ROLBAL-BESIGHEIDSLIGA
24
CONWAY RUGBYDAG ROLBAL-BESIGHEIDSLIGA
25
CONWAY RUGBYDAG ROLBAL-BESIGHEIDSLIGA SPCA LEAP YEAR PROJECT
26
CONWAY RUGBYDAG ROLBAL-BESIGHEIDSLIGA SPCA LEAP YEAR PROJECT
27
CONWAY RUGBYDAG ROLBAL-BESIGHEIDSLIGA SPCA LEAP YEAR PROJECT
28
CONWAY RUGBYDAG ROLBAL-BESIGHEIDSLIGA SPCA LEAP YEAR PROJECT
29
CONWAY RUGBYDAG ROLBAL-BESIGHEIDSLIGA SPCA LEAP YEAR PROJECT Kom dans saam FAMILIE BINGO-AAND DOPPERONTBYT SPCA FARMERS’ MARKET
March 2020
Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday
1
CONWAY RUGBYDAG ROLBAL-BESIGHEIDSLIGA
2
CONWAY RUGBYDAG ROLBAL-BESIGHEIDSLIGA
3
CONWAY RUGBYDAG ROLBAL-BESIGHEIDSLIGA
4
CONWAY RUGBYDAG ROLBAL-BESIGHEIDSLIGA
5
CONWAY RUGBYDAG ROLBAL-BESIGHEIDSLIGA
6
CONWAY RUGBYDAG BEKKE SONDER BRIEKE BOEREDAG
7
CONWAY RUGBYDAG MUNNIK MEERKAT MTB CHALLENGE
8
CONWAY RUGBYDAG
9
CONWAY RUGBYDAG
10
CONWAY RUGBYDAG
11
CONWAY RUGBYDAG
12
CONWAY RUGBYDAG
13
CONWAY RUGBYDAG
14
CONWAY RUGBYDAG KUIER SAAM MET WYNAND EN CHEREE
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
 
April 2020
Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday
1
2
3
4
BIVVY-AAND BY BOMGAT
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
 
May 2020
Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
GROOT MAKIE­TIE BASAAR
31
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube