May 2020
GROOT MAKIE­TIE BASAAR
Where: Ons Tuiste Ouetehuis
Start: 30 May
End:  30 May  (08:00 AM)
June 2020
KREMETART CYCLE RACES
Where: Louis Trichardt
Start: 06 Jun
End:  06 Jun

ROLBAL-BESIGHEIDSLIGA

From: 24 September 2019 at 18:00 PM

Until: 10 October 2019 at 18:00 PM

Details:

Die Louis Trichardt Rolbalklub bied weer eersdaags hulle gewilde besigheidsliga aan.

Dit sal oudergewoonte plaasvind oor drie Donderdae vanaf 18:00, met wedstryde wat op 10, 17 en 24 Oktober gespeel sal word. Inskrywing per span beloop R500 en daarna R80 per span (vier spelers) per wedstryd. Rolballe sal voorsien word, of kan saamgebring word.

“Braaipakkies sal te koop wees en vuur, braaigeriewe, pap en sous sal tydens elke wedstryd voorsien word,” het die klub gesê.

Vir meer inligting, skakel Marietjie Barkhuizen by tel. 082 326 7686 en Marié Volschenk by 084 500 2453.

Contact Person: Marietjie Barkhuizen

Tel: 082 326 7686


 
 
May 2020
Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
GROOT MAKIE­TIE BASAAR
31
 
June 2020
Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday
1
2
3
4
5
6
KREMETART CYCLE RACES
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube