May 2020
GROOT MAKIE­TIE BASAAR
Where: Ons Tuiste Ouetehuis
Start: 30 May
End:  30 May  (08:00 AM)
June 2020
KREMETART CYCLE RACES
Where: Louis Trichardt
Start: 06 Jun
End:  06 Jun

Dopperkuierkafee

From: 06 September 2019 at 17:00 PM

Until: 06 September 2019 at 19:45 PM

Location: Louis Trichardt

Details:

Smaaklike burgers is Vrydag, 6 September, op die spyskaart van die gewilde Dopperkuierkafee in Louis Trichardt.
Dopperburgers is teen R20 beskikbaar, terwyl kaasburgers teen R25 verkoop sal word. Vars, tuisgemaakte slaptjips kos R10 per pakkie en ‘n russian en slaptjips R20.
Vir verdere besonderhede of om bestellings te plaas, skakel Nanette by 084 304 4764. Dit is belangrik dat bestellings vooraf geplaas moet word. Bestellings sluit Vrydag om 13:00 en die kuierkafee open om 17:00.

Contact Person: Nanette

Tel: 084 304 4764


 
 
May 2020
Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
GROOT MAKIE­TIE BASAAR
31
 
June 2020
Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday
1
2
3
4
5
6
KREMETART CYCLE RACES
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube