Mnr. en Mej. Zoutie

From: 31 July 2019 at 18:00 PM

Until: 31 July 2019 at 23:00 PM

Location: CVO Skool Zoutpansberg

Details:

Vir die eerste keer ooit bied die CVO Skool Zoutpansberg buite Louis Trichard ‘n Mnr. en Mej. Zoutie-kompetisie aan.

Dit sal plaasvind op 31 Julie in die skool se skoolsaal vanaf 18:00. Lekker koffie en warm sjokolade sal te koop wees, asook ander lekkernye by die snoepie. “Ons sal bly wees as die publiek ons skool kan kom ondersteun,” het die organiseerders gesê.

Die ingangsfooi is R30 per persoon.


 
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube