Swannies Racing Series

From: 06 July 2019 at 09:00 AM

Until: 06 July 2019 at 18:00 PM

Details:

Die volgende Swannies Racing Series-wedrenne vind Saterdag, 6 Julie, vanaf 09:00 plaas.

Daar sal in alle klasse meegeding word vir tweewiel- en vierwielmotorfietse. Inskrywing kos R450 per motorfiets en toegang beloop R10 per voertuig. Kos en drinkgoed sal beskikbaar wees.

Vir meer inligting, skakel Swannie by tel. 071 859 6924 of Peet by 083 469 0738.

Contact Person: Swannie

Tel: 071 859 6924


 
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube