Mnr. En Mej. Triegie

From: 18 July 2019 at 06:00 AM

Until: 18 July 2019 at 23:00 PM

Location: Hoërskool Louis Trichardt

Details:

Die is weer tyd vir Hoërskool Louis Trichardt se gewilde jaarlikse Mnr. en Mej. Triegie-kompetisie, en oudergewoonte kan die publiek weer deel in die pret.

Vanjaar se kroningsplegtigheid, met die tema Teatro del Pupi, vind op 18 Julie vanaf 18:00 in die skoolsaal plaas.

Kaartjies vir die geleentheid is nou reeds beskikbaar teen R50 per persoon.
Vir meer inligting, skakel Madeleine by tel. 083 388 7933.

Contact Person: Madeleine

Tel: 083 388 7933


 
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube