Jannie Du Toit Mu­siekkonsert

From: 13 July 2019 at 08:00 AM

Until: 13 July 2019 at 23:00 PM

Location: NG Kerk Soutpansberg, Louis Trichardt

Details:

Die NG Kerk Soutpansberg nooi inwoners uit na ‘n optrede deur bekende Suid-Afrikaanse sanger Jannie du Toit.

Jannie se “Eggo van jou oë” musiekkonsert vind op 13 Julie plaas in die kerkgebou.
Verdere besonderhede sal nader aan die tyd bekend gemaak word. 
Intussen kan navrae gerig word aan Gerrie by tel. 084 596 5912.

Contact Person: Gerrie

Tel: 084 596 5912.


 
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube